Wednesday, October 26, 2011

Naweekstories





 Party van ons het van Lugvaart gebruik gemaak. die lughawe is so 170 kilometer ver, maar alles is snelweg..
Van daar kan jy op 'n ongelooflike trein ry. Alles teen 160 km/uur.
 




Ander weer het eerder verkies om te perd te kom.





























Die dapperes weer op 'n BMW wat enige plek kan ry.










En dan die toppunt van persoonlike diens:
Die bestuursegpaar kom haal jou en ry met jou ekovriendelik in 'n doodstil elektriese kar tot by jou huis!



 




Hoe ook al, wees dankbaar teenoor jou voertuig wat jou tot hier gebring het. 








In 'n see van 4x4 verveling, 'n lieflike onverwagte en stylvolle gesig: 

Die Jaguar X-type 2.2d!




Volgens die trotse eienaar. "Sy neem die Sprite van nul tot 100 in minder as 15 sekondes!" 




 








En met top tegnologiese toepassings: 

'n Nuwe uitvinding, sateliet aangedrewe braaitoerusting!





 


















 



As jy by Bela-Bela inkom is jy in Marxstraat, draai dan regs in Potgieter en hou net aan.
 
 


 





Generaal  Hendrik Potgieter (1972 - 1852) was 'n trekker van naam. Hy het vele veldslae gewen en die land verower. Ons ken hom in Potgietersrus en Potchefstroom. Nie 'n beskeie ou nie, hy het sommer self Potch na homself gaan vernoem!

 



Ver van hier weer Karl Marx (1818- 1883) wat 30% van die aarde deur sy filosofie verander het. 



 



Hier is verskeie verblyf keuses

En vir groot groepe




Hy is nou ongelukkig uitheems, maar so mooi dat sy sondes hom vergewe is!



'n Rooikop en 'n 2e Dan...sy sal jou moedeloos slaan!





Hy geniet sy aandete by kerslig




Die kleintjies dryf heeldag glimlaggend rond



En hier is pragtige natuurtonele






Die lekkerste huise is die tente bo in die berg







Daar is derduisende soorte bome met die heel mooiste name.



















Dan die tyd verwyl met harde handearbeid


En party weer bietjie deur die blare wees